Brain Tribe

Die BrainTribe Span​

Die mense wat passievol is oor jou kind se toekoms.

Begeerte om 'n verskil te maak

Al die lede van die BrainTribe-span het ‘n passievolle begeerte om hul kennis, wysheid en ervaring te deel om te verseker dat kinders ‘n beter toekoms het.

Jare se ondervinding

Tussen hulle het die BrainTribe-span jare se onderrig-, afrigting- en entrepreneurservaring.

 Die lewenslesse en neurolinguistiese en sosiale vaardighede wat hulle deel, het ‘n positiewe impak op almal wat hulle ontmoet.

Stefaans Burden

Instructor / Teacher

Manie Botha

Instructor / Teacher

Foon:

083 254 7711 | 083 410 1745

Epos:

info@www.braintribe.co.za

Kontak ons

Inspirational Qoute